KENNISGEWING AAN BELANGHEBBENDES IN ‘N BOEDEL
(Artikel 35(5) van die Wet op die Administrasie van Boedels, Nr. 66 van 1965)
In die boedel van: Wyle PAMELA JOY GIOVANINI
Identiteitsnommer: 390418 0306 086
Laaste bekende adres: Murambi Aftree-oord, Wynberg, Kaapstad
Datum van afsterwe: 20 Maart 2022
Boedelnommer: 010384/2022
Kennis geskied hiermee dat die tweede likwidasie- en distribusierekening in bogenoemde boedel ter insae lê by die kantoor van die Meester van die Hooggeregshof, Kaapstad, vir ’n tydperk van 21 (een-en-twintig) dae vanaf datum van publikasie hiervan, asook by die Landdroshof te Wynberg.
Datum van publikasie: 27 Junie 2025
Prokureurs vir die eksekuteurs:
Basson Blackburn Inc.
Unit 12, San Domenico Building
10 Church Street
Durbanville, 7550
E-pos: nadine@bassonblackburn.com
Wil jy ‘n regskennisgewing plaas? Stuur ‘n e-pos aan legal@nuusflits.com.