Brekende Nuus
Estates: Liquidation & Distribution

LIQUIDATION AND DISTRIBUTION ACCOUNTS IN DECEASED ESTATES LYING FOR INSPECTION

Geldenhuys & Van Zyl Attorneys logo

KENNISGEWING AAN BELANGHEBBENDES IN OORLEDE BOEDELS
(Artikel 35(5) van die Wet op die Administrasie van Boedels, 66 van 1965)

In die boedel van wyle Wilhelmina Christina Andriette Hofmeyr
Identiteitsnommer: 600629 0112 086
Van: 6 Wesstraat, Malmesbury, 7300
Datum van afsterwe: 30 Mei 2024

Kennis word hiermee gegee dat die Eerste en Finale Likwidasie- en Distribusierekening in bogenoemde boedel ter insae sal lê in die kantoor van die Meester van die Hooggeregshof, Kaapstad, en die Landdroskantoor, Malmesbury, vir ’n tydperk van 21 (een-en-twintig) dae, gereken vanaf 9 Mei 2025.

Enige besware teen die rekening moet binne gemelde tydperk by die betrokke Meester of Landdroskantoor ingedien word.

Agent vir die eksekuteur:
Geldenhuys & Van Zyl Prokureurs
Reservoirstraat 2A, Malmesbury, 7300
E-pos: gerrit@geldenhuysvanzyl.co.za
Telefoonnommer: 066 247 6210