Nuusflits
General Notices

Boedelkennisgewing: Geldenhuys & van Zyl Prokureurs

13 June 2025

KENNISGEWING AAN SKULDEISERS IN OORLEDE BOEDELS
(Artikel 29 van die Wet op die Administrasie van Boedels, Nr. 66 van 1965)

In die boedel van: Wyle Christina Pietersen
Identiteitsnommer: 390611 0059 08 1
Laaste bekende adres: Goue Aar Ouetehuis, Jakarandastraat 1, Malmesbury
Datum van afsterwe: 16 Desember 2024
Boedelnommer: 9783/2025

Krediteure en debiteure met eise teen die boedel en/of wat geld aan die boedel verskuldig is, word hiermee versoek om hul eise in te dien en skulde te betaal aan die ondergemelde agent vir die eksekuteur binne 30 (DERTIG) dae vanaf datum van publikasie hiervan.

Datum van publikasie: 13 Junie, 2025

Agent vir die Eksekuteur:
Geldenhuys & Van Zyl Prokureurs
95 Voortrekkerweg, Malmesbury, 7300
E-pos: gerrit@geldenhuysvanzyl.co.za
Telefoon: 022 125 0015