Brekende Nuus
Estates: Liquidation & Distribution

LIQUIDATION AND DISTRIBUTION ACCOUNTS IN DECEASED ESTATES LYING FOR INSPECTION

Geldenhuys & Van Zyl Attorneys logo

KENNISGEWING AAN SKULDEISERS IN OORLEDE BOEDELS
(Artikel 29 van die Wet op die Administrasie van Boedels, Nr. 66 van 1965)

In die boedel van: Wyle Ettienne Johannes van der Mescht & Philippina Johanna van der Mescht
Identiteitsnommer: 610210 5093 080 & 620825 0077 081
Laaste bekende adres: 39 Burnivale Road, Malmesbury, 7300
Datum van afsterwe: 20 Julie 2024
Boedelnommer: 17859/2024

Kennis word hiermee gegee dat die Eerste en Finale Likwidasie- en Distribusierekening in bogemelde boedel ter insae sal lê by die kantoor van die Meester van die Hooggeregshof, Kaapstad, en die Landdroskantoor, Malmesbury, vir ‘n tydperk van 21 (een-en-twintig) dae gereken vanaf 30 Mei 2025.

Indien geen besware teen die rekening gedurende genoemde tydperk by die Meester ingedien word nie, sal die eksekuteur voortgaan om ooreenkomstig die rekening af te handel.

Datum van publikasie: 30 Mei 2025

Agent vir die Eksekuteur:
Geldenhuys & Van Zyl Prokureurs
95 Voortrekkerweg, Malmesbury, 7300
E-pos: gerrit@geldenhuysvanzyl.co.za
Telefoon: 022 125 0015