KENNISGEWING AAN SKULDEISERS IN OORLEDE BOEDELS (Artikel 35(5) van die Wet op die Administrasie van Boedels, Nr. 66 van 1965)
In die boedel van: Wyle HENDRIK JACOBUS NEL VAN DER MERWE
Identiteitsnommer: 421105 5065 08 9
Getrou in gemeenskap van goed met ANNA JACOMINA ELIZABETH VAN DER MERWE
Identiteitsnommer: 451223 0027 08 8
Gewoonlik woonagtig te Malanstraat 8, Calvinia.
Meestersverwysing Kimberley: 3415/2012
Kennis word hiermee gegee dat afskrifte van die likwidasie- en distribusierekeninge (eerste en finale, tensy anders vermeld) in bogenoemde boedel, ingevolge Artikel 35(5) van die Wet op die Administrasie van Boedels, Nr. 66 van 1965, vir inspeksie sal lê vir ’n tydperk van 21 dae (of korter of langer indien so vermeld) vanaf die datum gespesifiseer of vanaf die datum van publikasie hiervan, welke datum ook al later is, by die kantore van die Meester van die Hooggeregshof en die Landdroshof geleë te Stiglingstraat 26, Calvinia, 8190.
Indien geen besware daarteen binne die bepaalde tydperk by die betrokke Meester ingedien word nie, sal die eksekuteur voortgaan om betalings te maak ooreenkomstig die rekeninge.
Datum van publikasie: 22 Augustus, 2025
F. ENGELBRECHT
Eksekuteur/Gemagtigde Agent
Engelsman Magabane Ing.
Bishops Court, Bishoplaan 9
Labram, Kimberley, 8301
Tel: 053 832 8134 / 5 / 6
E-pos: johane@engelsman.co.za
Verw.: VAN1602/0001/F. ENGELBRECHT/jvdm