LIKWIDASIE- EN DISTRIBUSIE-REKENINGE IN BESTORWE BOEDELS LÊ TER INSPEKSIE
MARIA JOHANNA VAN DEN BERG | BOEDELNOMMER: 018863-2022
Kennis geskied hiermee ingevolge Artikel 35(5) van die Boedelwet No. 66 van 1965 (soos gewysig), dat afskrifte van die likwidasie- en distribusie-rekeninge in die boedels van VAN DEN BERG, MARIA JOHANNA (ID 4101070024080) van 115 Marmanet Retirement Centre, 248 Bergrivier Drive, Terenure, Johannesburg wat op 13 Desember 2021 oorlede is, vir ‘n tydperk van 21 dae vanaf die vermelde datum of vanaf die datum van publikasie hiervan, vir alle persone met ‘n belang daarin, ter insae sal wees, by die kantore van die Meesters van die Hooggeregshof, Johannesburg en Landdroste, Kempton Park. Indien geen beswaar daarteen by die betrokke Meesters ingedien word gedurende die bepaalde tydperk nie, sal die eksekuteurs voortgaan om betalings in ooreenstemming met die rekeninge te maak.
Getroud binne gemeenskap van goedere met: Andries Roelof van den Berg
Eggenoot se Identiteitsnommer: 3807095019084
Eksekuteur / Gemagtigde Agent:
Oak Law
59 Regency Drive, Route 21 Corporate Park, Irene
E-pos: info@oaklaw.co.za
Tel: (012) 345-3761
Datum van publikasie: 30 Oktober 2026