Brekende Nuus
Estates: Creditors & Debtors

NOTICE TO CREDITORS IN TERMS OF SECTION 29 OF THE ADMINISTRATION OF ESTATES ACT, 66 OF 1965

Wessels & Smith Attorneys logo


(Artikel 29 van die Wet op die Administrasie van Boedels, Nr. 66 van 1965)

IN DIE BOEDEL VAN: Wyle JOLANDA MYBURGH
Identiteitsnommer: 671128 0126 80 3
Ongetroude vroulike persoon
Laaste woonadres: Mazurka Draai 9, Keidebees, Upington, 8800
Datum van afsterwe: 4 Augustus 2025
Meestersverwysingsnommer: 002621/2025

Kennis geskied hiermee aan alle skuldeisers en debiteure in bogemelde boedel om hul eise in te dien en hul skulde te betaal by die ondergenoemde binne ’n tydperk van dertig (30) dae vanaf die datum van publikasie van hierdie kennisgewing.

Eksekuteur:
Loura Markram
Wessels & Smith
Posbus 2982
Weidemanstraat 3
Upington
8800
Tel: (+27) 54 338 8100

Datum van publikasie: 31 Oktober 2025