Nuusflits
Curatorship

KENNISGEWING VAN KURATOR

28 November 2025 Western Cape

NOMMER VAN SAAK: CR150/2025
PERSOON ONDER KURATELE: TRISTAN-DEAN AVENANT
ID NOMMER: 041112 5230 085
ADRES: 16 VYGIESTRAAT, BELLAIR, 4094

Ingevolge Artikel 75 van Wet 66 van 1965, soos gewysig, word hiermee kennis gegee van die aanstelling van ondergenoemde persoon as Kurator Bonis in bogemelde aangeleentheid deur die Meester van die Hooggeregshof, Kaapstad op 9 September 2025.

SCHALK WILLEM DE WET, 12 SAN DOMENICO, 10 KERKSTRAAT, DURBANVILLE, WES-KAAP

Adverteerder: BASSON BLACKBURN INC
Adres: Posbus 2960
DURBANVILLE
7551; Telefoon Nr: 087 808 2825

DATUM VAN PULIKASIE: 28 NOVEMBER 2025