Nuusflits
Curatorship

KENNISGEWING VAN KURATOR

21 November 2025 Western Cape

NOMMER VAN SAAK: CR289/2024
PERSOON ONDER KURATELE: JOSEPHINE BAARTMAN
ID NOMMER: 550709 5092 085
ADRES: 6DE LAAN 106, DARLING, 7345

Ingevolge Artikel 75 van Wet 66 van 1965, soos gewysig, word hiermee kennis gegee van die aanstelling van ondergenoemde persoon as Kurator Bonis in bogemelde aangeleentheid deur die Meester van die Hooggeregshof, Kaapstad op 10 Februarie 2025.

SCHALK WILLEM DE WET, 12 SAN DOMENICO, 10 KERKSTRAAT, DURBANVILLE, WES-KAAP

Adverteerder: BASSON BLACKBURN INC
Adres: Posbus 2960, DURBANVILLE, 7551
Telefoon Nr: 087 808 2825

Publikasiedatum: Vrydag 21 NOVEMBER 2025