Curatorship
KENNISGEWING VAN KURATOR
NOMMER VAN SAAK: CR34/2025
PERSOON ONDER KURATELE: ENNA JOHANNA KOTZE
ID NOMMER: 560614 0007 088
ADRES: Eenheid 14, Queenstraat 39, Durbanville, 7550
Ingevolge Artikel 75 van Wet 66 van 1965, soos gewysig, word hiermee kennis gegee van die aanstelling van ondergenoemde persoon as Kurator Bonis in bogemelde aangeleentheid deur die Meester van die Hooggeregshof, Kaapstad op 8 September 2025.
SCHALK WILLEM DE WET, 12 SAN DOMENICO, 10 KERKSTRAAT, DURBANVILLE, WES-KAAP
Adverteerder: BASSON BLACKBURN INC
Adres: Posbus 2960
DURBANVILLE
7551
Telefoon Nr: 087 808 2825
Datum van publikasie: 21 November 2025