(Artikel 34(1) van die Insolvensiewet, Wet 24 van 1936)
Kennis geskied hiermee ingevolge Artikel 34(1) van die Insolvensiewet, Wet 24 van 1936, dat Johanna Catherina Philippina Niemand (Identiteitsnommer: 5904010114088), handel drywend as t/a Dry Carpet Cleaning by Hanelie, La Bri Holiday and Olive Farm, Robertsvei Road, Franschhoek, Wes-Kaap, voornemens is om die genoemde besigheid as ’n lopende saak te verkoop aan Simon Petrus Malherbe (Identiteitsnommer: 9001025030080).
Die oordrag sal plaasvind binne ’n tydperk van nie minder nie as dertig (30) dae en nie meer nie as sestig (60) dae vanaf die laaste publikasie van hierdie kennisgewing.
Gedateer te Somerset-Wes op hierdie 11de dag van Februarie 2026.
Adverteerder en Agent:
Schliemann Incorporated
15 Fairview Centre, Caledon Street, Somerset-Wes
E-pos: accounts2@schliemann.co.za
Tel: (021) 852 7511
Datum van publikasie: 20 Febuarie 2026