Nuusflits
Curatorship

KENNISGEWING VAN KURATOR

4 September 2026 Western Cape

NOMMER VAN SAAK: CR452/2025
PERSOON ONDER KURATELE: TROOITJIE GERTRUIDA VISSER
ID NOMMER: 650104 0981 087
ADRES: Swartbergstraat 26, Carterville, Wellington, 7655

Ingevolge Artikel 75 van Wet 66 van 1965, soos gewysig, word hiermee kennis gegee van die aanstelling van ondergenoemde persoon as Kurator Bonis in bogemelde aangeleentheid deur die Meester van die Hooggeregshof, Kaapstad op 25 Maart 2026.

SCHALK WILLEM DE WET, 12 San Domenico, 10 Kerkstraat, Durbanville, Wes-Kaap

Adverteerder: Basson Blackburn Inc
Adres: 12 San Domenico, 10 Kerkstraat, Durbanville, 7551
Telefoon Nr: 087 808 2825

Datum van publikasie: 4 September 2026