Nuusflits
Lost Deeds

LOST OR DESTROYED DEED

4 September 2026 Free State

Notice is hereby given in terms of regulation 68 of the Deeds Registries Act, 1937, of the intention to apply for the issue of a certified copy of NOTARIËLE SESSIE VAN OORDRAG VAN ‘N REG VAN UITBREIDING SK440/2017

Passed by: FULELA TRADE AND INVESTMENT 1 (PROPRIETY) LIMITED
Registration number: 2005/014996/07

In favour of: The Trustees from time to time of TOSCANA TRUST
Registration number: IT2242/2001

In respect of certain

1. Die reg om van tyd tot tyd binne ‘n tydperk van 30 (dertig) jaar vir hul persoonlike rekening op te rig en te voltooi op die Gereserveerde Gebied REAL RIGHT (RR6), groot 1,0000 (Een Komma Nul Nul Nul Nul) Hektaar, die aangewese gedeelte van die gemeenskaplike eiendom soos aangetoon op die plan soos bedoel in Artikel 25(2)(a) van die Wet, in hierdie Kantoor geliasseer en om sodanige gebou of geboue in ‘n deel of dele en gemeenskaplike eiendom te verdeel en om die reg tot uitsluitlike gebruik oor ‘n gedeelte van daardie gemeenskaplike eiendom te verleen aan die eienaar of eienaars van een of meer van die dele in die skema bekend as NAZARENE ESTATE ten opsigte van die grond en gebou of geboue geleë te GEDEELTE 3 VAN DIE PLAAS KOEBERG 1663, distrik BETHLEHEM, Provinsie Vrystaat en getoon op Deelplan Nr SS61/2010

2. Die reg om van tyd tot tyd binne ‘n tydperk van 30 (dertig) jaar vir hul persoonlike rekening op te rig en te voltooi op die Gereserveerde Gebied REAL RIGHT (RR9), groot 1,0000 (Een Komma Nul Nul Nul Nul) Hektaar, die aangewese gedeelte van die gemeenskaplike eiendom soos aangetoon op die plan soos bedoel in Artikel 25(2)(a) van die Wet, in hierdie Kantoor geliasseer en om sodanige gebou of geboue in ‘n deel of dele en gemeenskaplike eiendom te verdeel en om die reg tot uitsluitlike gebruik oor ‘n gedeelte van daardie gemeenskaplike eiendom te verleen aan die eienaar of eienaars van een of meer van die dele in die skema bekend as NAZARENE ESTATE ten opsigte van die grond en gebou of geboue geleë te GEDEELTE 3 VAN DIE PLAAS KOEBERG 1663, distrik BETHLEHEM, Provinsie Vrystaat en getoon op Deelplan Nr SS61/2010

3. Die reg om van tyd tot tyd binne ‘n tydperk van 30 (dertig) jaar vir hul persoonlike rekening op te rig en te voltooi op die Gereserveerde Gebied REAL RIGHT (RR11), groot 1,0000 (Een Komma Nul Nul Nul Nul) Hektaar, die aangewese gedeelte van die gemeenskaplike eiendom soos aangetoon op die plan soos bedoel in Artikel 25(2)(a) van die Wet, in hierdie Kantoor geliasseer en om sodanige gebou of geboue in ‘n deel of dele en gemeenskaplike eiendom te verdeel en om die reg tot uitsluitlike gebruik oor ‘n gedeelte van daardie gemeenskaplike eiendom te verleen aan die eienaar of eienaars van een of meer van die dele in die skema bekend as NAZARENE ESTATE ten opsigte van die grond en gebou of geboue geleë te GEDEELTE 3 VAN DIE PLAAS KOEBERG 1663, distrik BETHLEHEM, Provinsie Vrystaat en getoon op Deelplan Nr SS61/2010

which has been lost or destroyed.

All interested persons having objection to the issue of such copy are hereby required to lodge the same in writing with the Registrar of Deeds Bloemfontein at Room B29, 85 Nelson Mandela Drive, Bloemfontein, within two weeks after the date of publication of this notice.

Applicant: Johannes Lodewikus Jordaan for JL Jordaan Attorneys
Address: 4 Brill Street, Westdene, Bloemfontein
Email: aktes@jlj.co.za
Tel: 051 447 0805

Date of publication: 4 September 2026