Brekende Nuus
Estates: Liquidation & Distribution

LIQUIDATION AND DISTRIBUTION ACCOUNTS IN DECEASED ESTATES LYING FOR INSPECTION

Basson Blackburn Inc logo

KENNISGEWING AAN BELANGHEBBENDES IN ‘N BOEDEL
(Artikel 35(5) van die Wet op die Administrasie van Boedels, Nr. 66 van 1965)

In die boedel van: Wyle MARGARET ANN SHEPPARD
Identiteitsnommer: 470612 0088 088
Nagelate eggenoot (te):
Identiteitsnommer:
Datum van afsterwe: 26 November 2023
Laaste bekende adres: 203 CPOA Pinelands Place, Lonsdale, Pinelands, 7405, Kaapstad
Boedelnommer: 000111/2024

Kennis geskied hiermee dat die Eerste Likwidasie- en Distribusierekening in bogenoemde boedel ter insae lê by die kantoor van die Meester van die Hooggeregshof, Kaapstad, vir ’n tydperk van 21 (een-en-twintig) dae vanaf datum van publikasie hiervan, asook by die Landdroshof te Goodwood.

Prokureurs vir die Eksekuteurs:
Basson Blackburn Inc.
Verwysing: Schalk de Wet
Adres: 12 San Domenico, 10 Kerkstraat, Durbanville, 7550
Tel: 087 808 2825

Datum van publikasie: 20 Junie 2025