General Notices
Regskennisgewing: Basson Blackburn Inc.
KENNISGEWING AAN SKULDEISERS IN OORLEDE BOEDELS (Artikel 29 van die Wet op die Administrasie van Boedels, Nr. 66 van 1965)
In die boedel van: Wyle Mary Ann Botha
Identiteitsnommer: 280212 0044 083
Laaste bekende adres: 3 Balalaika Straat, Le Gato Aftree-oord, Durbanville, 7550
Datum van afsterwe: 23 September, 2024
Boedelnommer: 021750/2024
Alle persone met eise teen die boedel moet hul eise binne 30 (dertig) dae vanaf datum van publikasie hiervan by die ondergetekende indien.
Getroud in gemeenskap van goed: Nie van toepassing nie
Agent vir die Eksekuteur:
Schalk Willem de Wet
Blackburn Commercial (Pty) Ltd
Unit 12, San Domenico Gebou
10 Kerkstraat, Durbanville, 7550
Tel: 021 975 2110 / 021 975 2111
Datum van publikasie: 22 Augustus, 2025