Nuusflits
General Notices

Regskennisgewing: Blackburn Commercial (Pty) Ltd

8 August 2025

KENNISGEWING AAN SKULDEISERS IN OORLEDE BOEDELS (Artikel 29 van die Wet op die Administrasie van Boedels, Nr. 66 van 1965)

Boedel van: NICOLAAS JACOBUS ROODT
Identiteitsnommer: 300528 5029 084
Laaste bekende adres: 73 OUDE WESTHOF RETIREMENT VILLAGE, VAN RIEBEECKSHOF WEG, BELLVILLE, 7530
Datum van afsterwe: 29 Maart 2025
Boedelnommer: 009275/2025

SKULDEISERS EN DEBITEURE met eise teen en/of wat geld skuld aan die bovermelde boedel, word hiermee versoek om hul eise in te dien en hul skulde aan die betrokke Eksekuteur te betaal binne 30 (DERTIG) dae (of soos aangedui) vanaf die datum van publikasie hiervan.

Publikasiedatum: 8 Augustus 2025

Agent vir Eksekuteur
Blackburn Commercial (Pty) Ltd
Hoofstraat 109, Paarl, 7646
Tel: 021 871 1401 of 021 871 1402

Plaan jou regskennisgewings in Nuusflits. Stuur ‘n e-pos aan jana@nuusflits.com.