Nuusflits
General Notices

Boedelkennisgewing: Basson Blackburn Inc. 

18 July 2025

KENNISGEWING AAN SKULDEISERS IN OORLEDE BOEDELS
(Artikel 29 van die Wet op die Administrasie van Boedels, Nr. 66 van 1965)

In die boedel van:
Van: Du Plessis
Voorname: Cathleen Jeanette
Identiteits-/Paspoortnommer: 380511 0046 082
Boedelnommer: 014776/2024
Datum van afsterwe: 19 Januarie 2024
Laaste bekende adres: Summervale Care Centre, Lemoenboomweg 113, Gordonsbaai, 7140

Alle persone wat vorderings teen bogenoemde boedel het, word hiermee versoek om sodanige vorderings in te dien by die ondergemelde binne ’n tydperk van 30 (DERTIG) dae vanaf die datum van publikasie hiervan.

In die geval van ’n huwelik in gemeenskap van goed:
Langslewende eggenoot: Nie van toepassing

Naam en adres van die Eksekuteur of Gemagtigde Agent:
Schalk de Wet
Basson Blackburn Ingelyf
Eenheid 12, San Domenico Gebou, Kerkstraat 10, Durbanville, 7550

Adverteerder e-pos: nadine@bassonblackburn.com
Adverteerder telefoon: 021 871 1401

Vir publikasie op: 18 Julie 2025

ADVERTENSIE