Nuusflits
General Notices

Regskennisgewing: Elliott Maris Prokureurs

30 May 2025

KENNISGEWING AAN SKULDEISERS IN OORLEDE BOEDELS
(Artikel 29 van die Wet op die Administrasie van Boedels, Nr. 66 van 1965)

In die boedel van: Wyle Pinkie Richard Keshebang
Identiteitsnommer: 320609 5188 082
Laaste bekende adres: 151 Phemelo Street, Galeshewe, Kimberley, 8345
Datum van afsterwe: 3 Oktober 2024
Boedelnommer: 000460/2025
Huwelikstatus: Getroud binne gemeenskap van goedere met Dikeledi Betty Keshebang, ID-nommer 380123 0244 087

Datum van publikasie: 30 Mei, 2025

Kennis geskied hiermee aan alle skuldeisers en debiteure van bogenoemde oorledene om hulle eis teen of skuld aan die boedel binne 30 (DERTIG) dae vanaf datum van publikasie van hierdie kennisgewing in te dien by of te betaal aan die onderstaande prokureurs.

Prokureurs vir die eksekuteur:
Elliott Maris Prokureurs
Adres: h/v Oliverweg en Poolestraat, Kimberley, 8301
Tel: 053 831 1521
E-pos: estates4@elliott-maris.co.za / estates@elliott-maris.co.za