General Notices
Regskennisgewing: Engelsman Magabane Inc.
KENNISGEWING AAN SKULDEISERS IN OORLEDE BOEDELS
(Artikel 29 van die Wet op die Administrasie van Boedels, Nr. 66 van 1965)
In die boedel van: Wyle Abraham Erasto van Wyk
Identiteitsnommer: 590317 5041 08 6
Laaste bekende adres: Botmastraat 7, El Toro Park, Kimberley
Datum van afsterwe: 18 April 2025
Boedelnommer: 1144/2025
Krediteure en debiteure met eise teen die boedel en/of wat geld aan die boedel verskuldig is, word hiermee versoek om hul eise in te dien en skulde te betaal aan die ondergemelde eksekuteur binne 30 (DERTIG) dae vanaf datum van publikasie hiervan.
Meesterskantoor: Kimberley
Datum van publikasie: 13 Junie 2025
Eksekuteur:
F. Engelbrecht
Engelsman Magabane Ingelyf
Bishops Court, Bishopslaan 9
Labram, Kimberley
8301