Nuusflits
General Notices

Regskennisgewing: Engelsman Magabane Inc.

15 August 2025

KENNISGEWING AAN SKULDEISERS IN OORLEDE BOEDELS
(Artikel 29 van die Wet op die Administrasie van Boedels, Nr. 66 van 1965)

In die boedel van: Wyle BERYL NAOMI DU TOIT
Identiteitsnommer: 351014 0081 089
’n Meerjarige weduwee wat op 26 Augustus 2023 oorlede is
Laaste bekende adres: Du Toitstraat 11, Homestead, Kimberley
Boedelnommer: 2884/2023
Meesterskantoor: Kimberley

Alle persone wat vorderings teen die boedel het, word hiermee versoek om sodanige vorderings by die betrokke eksekuteur in te dien binne 30 (DERTIG) dae vanaf die datum van publikasie hiervan.

Datum van publikasie: 15 Augustus, 2025

Eksekuteur / Gemagtigde Agent:
F. Engelbrecht
Engelsman Magabane Ing.
Bishops Court, Biskoplaan 9
Labram, Kimberley, 8301
(Verwysing: DUT100/0001/F. Engelbrecht/as)