Brekende Nuus
Estates: Liquidation & Distribution

LIQUIDATION AND DISTRIBUTION ACCOUNTS IN DECEASED ESTATES LYING FOR INSPECTION

Engelsman Magabane Inc logo

KENNISGEWING AAN BELANGHEBBENDES IN OORLEDE BOEDELS
(Artikel 35(5) van die Wet op die Administrasie van Boedels, Nr. 66 van 1965)

IN DIE BOEDEL VAN: Wyle MAUD KEEBLE
Identiteitsnommer: 390421 0360 08 7
’n Meerjarige ongetroude vrou wat gewoon het te Starlingstraat 91, Kimberley.
Meester se verwysingsnommer: 2577/2017 – Kimberley

Kennis geskied hiermee ingevolge artikel 35(5) van die Wet op die Administrasie van Boedels, Nr. 66 van 1965, dat afskrifte van die likwidasie- en distribusierekening (eerste en finale, tensy anders vermeld) in bogenoemde boedel ter insae lê vir alle belanghebbendes vir ’n tydperk van 21 (EEN-EN-TWINTIG) dae vanaf die datum van publikasie hiervan, of vanaf die datum waarop die rekening vir inspeksie beskikbaar is – welke ook al later is. Inspeksie geskied by die kantoor van die Meester van die Hooggeregshof soos hierbo aangedui.

Indien geen besware gedurende die voorgeskrewe tydperk by die betrokke Meester ingedien word nie, sal die eksekuteur voortgaan om betalings ingevolge die rekening te maak.

Datum van publikasie: 15 Augustus 2025

Eksekuteur/Gemagtigde Agent:
F. ENGELBRECHT
ENGELSMAN MAGABANE ING.
Bishops Court, Bishopslaan 9
Labram, Kimberley, 8301
Tel: 053 832 8134/5/6
E-pos: johane@engelsman.co.za
(Verwysing: KEE12/0002F. ENGELBRECHT/jvdm)

Gepubliseer op Nuusflits
Nuusflits bied ’n aanlyn platform wat voldoen aan die vereistes van die Meester van die Hooggeregshof vir die publikasie van boedel- en regskennisgewings.
📧 Kontak: jana@nuusflits.com