Regskennisgewing: Engelsman Magabane Inc.
KENNISGEWING AAN SKULDEISERS IN OORLEDE BOEDELS
(Artikel 29 van die Wet op die Administrasie van Boedels, Nr. 66 van 1965)
In die boedel van: Wyle OMPHILE BONOLO IMMACULATE TIMOTHY
Identiteitsnommer: 920503 0246 08 2
’n Meerjarige ongetroude vrou wat gewoon het te Leratostraat 550, Ipopeng, Kimberley, en wat op 7 Maart 2025 oorlede is.
Meester se verwysingsnommer: 1520/2025 – Kimberley
Alle persone wat vorderings teen bogenoemde boedel het of geld aan die boedel verskuldig is, word hiermee versoek om sodanige vorderings in te dien en/of skulde te vereffen by die ondergetekende binne 30 (DERTIG) dae vanaf die datum van publikasie hiervan.
Datum van publikasie: 15 Augustus 2025
Eksekuteur/Gemagtigde Agent:
F. ENGELBRECHT
ENGELSMAN MAGABANE ING.
Bishops Court, Bishopslaan 9
Labram, Kimberley, 8301
Tel: 053 832 8134/5/6
E-pos: johane@engelsman.co.za
(Verwysing: TIM21/0001/F. ENGELBRECHT/jvdm)
Gepubliseer op Nuusflits
Nuusflits bied ’n aanlyn platform wat voldoen aan die vereistes van die Meester van die Hooggeregshof vir die publikasie van boedel- en regskennisgewings.
📧 Kontak: jana@nuusflits.com