General Notices
Regskennisgewing: Geldenhuys & van Zyl Prokureurs
KENNISGEWING AAN SKULDEISERS IN OORLEDE BOEDELS
(Artikel 29 van die Wet op die Administrasie van Boedels, Nr. 66 van 1965)
In die boedel van: Wyle Raymond Johannes van Wyk en Reinette Portia van Wyk
Identiteitsnommers: 570519 5188 080 & 610107 0213 087
Laaste bekende adres: 79 Durbanstraat, Darling
Datum van afsterwe: 7 Januarie 2025
Boedelnommer: 6283/2025
Krediteure en debiteure in bogenoemde boedel word hiermee versoek om hulle eise in te dien en hulle skulde te vereffen binne 30 (dertig) dae vanaf die datum van publikasie hiervan.
Datum van publikasie: 20 Junie, 2025
Agent vir die Eksekuteur:
Geldenhuys & Van Zyl Prokureurs
95 Voortrekkerweg, Malmesbury, 7300
E-pos: gerrit@geldenhuysvanzyl.co.za
Telefoon: 022 125 0015